Die Otto Stigting wen 'n ATKV Woordveertjie vir leesbevordering
- Otto Foundation Team
- Sep 14, 2021
- 1 min read
Die ATKV besef dat 'n liefde vir lees en toegang tot boeke die verloop van 'n kind se lewe heeltemal kan verander. Daarom bekroon die ATKV graag projekte wat gemik is op die bevordering van 'n leeskultuur onder kinders en jongmense. Vanjaar se ATKV Woordveertjie vir Leesbevordering is toegeken aan die Otto Stigting.
Lees die volledige nuusvrystelling hier: ATKV Woordveertjies

Comments